Live-Band Hoof Blad Kontak Ons
Bok Van Blerk
Bok Van Blerk
Beroemde Afrikaanse Sanger
Celebrity Bands
:: Book an Afrikaans band ::
:: Book a Comedy Band ::

Bok Van Blerk - Beroemde Afrikaanse Sanger

Louis Andreas Pepler beter bekend as Bok van Blerk is 'n Afrikaanse sanger wat van Pretoria af stam. Bok van Blerk was in die boubedryf vir sewe jaar voordat hy 'n profesionele Afrikaanse musiek loopbaan begin het. Bok van Blerk is een van daai Afrikaanse musiekante wat altyd 'n kitaar by hom het en getokkel het waarookal hy was.

Bok van Blerk se grootste Afrikaanse treffer tot dus ver is definatief "De la Rey" wat oor die Boere oorlog gaan. Bok van Blerk se De la Rey treffer was ook in 'n Afrikaanse musiek video gemaak waar gebeurtenisse van die oorlog af loop.

Bok van Blerk se Afrikaanse album "De la Rey" het tot dusver naby aan 200 000 albums verkoop wat een die mees verkoopte albums in Afrikaans geword het.

Bok van Blerk se nuutste Afrikaanse album is getietel "Afrikaner Hart" se het al klaar dubbel Platinum status bereik.

Van Bok van Blerk se Afrikaanse treffers sluit in:

  • De la Rey
  • Afrikaner Hart
  • Vodka en Oj
  • My Kreet
  • Praat nog steeds my taal
  • Hatfield Jol
  • Die Bok kan Bler
  • Op Walvisbaai
  • Super Schalk
  • Brandewyn het nie brieke nie
  • Klaar met my
  • Die Kleur van my Vel
  • Pa en Seun
  • 'n Goeie man
  • Konyne
  • Anderkant die treinspoor
  • Bloubul Shebeen
  • Honnelos
  • Platteland

Live bands is an entertainment agent and does not personally manage Bok van Blerk.

Bespreek Beroemde Afrikaanse sanger Bok van Blerk met Live Bands.

 

Epos Live-Bands
+27 (0)87 943 9437