Live-Bands Hoof Blad Kontak Ons
Chris Chameleon
Chris Chameleon
Beroemde Afrikaanse Sanger
Celebrity Bands
:: Book an Afrikaans band ::
:: Book a Comedy Band ::

Chris Chameleon - Beroemde Afrikaanse Sanger

Chris Chameleon het sy musiek loopbaan begin as baskitaar speler in die groep Boo! vanaf 1997 to die orkes se einde in 2004. Na dit dit het Chris Chameleon sy Afrikaanse solo loopbaan begin. Chris Chameleon eindelose toekenings gewen in sy 14 jaar musiek loopbaan, een van die grootste toekenings wat Chris Chameleon gewyn het is die SAMA toekening vir Beste Afrikaanse Kontemporere Album vir '7de Hemel' wat Chris Chameleon in 2007 ontvang het.

Chris Chameleon het ook 'n SAMA toekening gekry vir sy album 'Shine' wat vir Beste Engelse Alternatiewe Album was. Chris Chameleon het al meer as 800 optredes wereld wyd gehad wat vir 'n Afrikaanse kunstenaar 'n baie groot prestasie is.

Chris Chameleon het al die verhoog met ander groot internasionale orkeste gedeel toe hy saam met Boo! was, soos White Stripes, Limp Bizkit, Slipknot, Franz Ferdinand, Cypress Hill, Coldplay ens. Die orkes het in 2002 'n SAMA toekening ontvang vir "Beste Pop album" so Chris Chameleon as 'n Afrikaanse kunstenaar is geen vreemdeling as dit kom by groot toekenings nie.

Live bands is trots om Chris Chameleon op ons boeke te he.

Van Chris Chameleon se Afrikaanse en engelse treffers sluit in:

  • Ek Herhaal Jou
  • Lied van die Lappop
  • Vyf Lewens
  • Op die Voetpad
  • Fragment
  • My Pop val Stukkend
  • Opdrag Dwaling
  • Blue
  • Anywhere
  • Shine
  • Garden
  • Ragdoll
  • Nothing
  • Loving Fool
  • Droomland
  • Houvas
  • Kwaad
  • Hartlam
  • Stapelgek
  • Reis
  • Ek vir jou

Live bands is an entertainment agent and does not personally manage Chris Chameleon.

Bespreek Beroemde Afrikaanse Sanger Chris Chameleon met Live Bands nou.

 

Epos Live-Bands
+27 (0)87 943 9437