Jakkie Louw het geland in die laat 70s. Jakkie Louw begin as bassist in ‘n rock band op skool, en skryf oorspronklik Engelse rock tunes. Terwyl hy BCom swot op Stellenbosch, doen Jakkie Louw shows in studente pubs en die local scene.
1999 was die jaar met Rambo Die Polisie Hond as ‘n groot hit, met 15 000 downloads op die Stellenbosch Internet Netwerk.
Jakkie Louw se 3e album, 'Alles in een glas', was die commercial break met Drie Pikkewyne, ‘n Bottel Tas, Rambo die Polisiehond en Sannie Kriel van Sunnyside. Na die reuse sukses en ‘n record deal met SELECT, was die album weer uigebring, as Drie Pikkewyne. Die album oorbrug commercial met rock.
In 2006 word hierdie CD as beste Suid-Afrikaanse rock album benoem, by die Vonk Oskar Toekennings. Jakkie Louw wen ook die katgorie vir beste nuweling in Suid-Afrika.
In 2007 doen Jakkie Louw Band ‘n groot suksesvol toer deur Suid Afrika, Londen en Namibië en die Live by Emperor’s Palace DVD word in 2008 genomineer by Vonk vir beste DVD.
Tydens 2009 word Marietjie se Hoender genomineer as beste Afrikaanse Pop CD van die jaar!
Van Jackie Louw se top treffers sluit in:
- Marietjie Se Liedjie
- Die Hoender Sons
- Ballade In D'Mineur
- Kom Ons Wees Net Vriende
- Afrikaans Is Op Die Paal
- Waar Is Jy
- Meeste Bees
- Klein Saterdag
- Makietie
- Voshaarnooi
- Hy Bel Jou Net As Hy Dronk Is
- Om Te Vergewe
- Die Son Skyn Deur My
- As Jy Vra
- Wont You Be There
- Kaapse Soema Medley
- Jakkie Louw Hitmix
- Marietjie Se Liedjie
- Drie Pikkewyne
- Matieland
- Rambo die Polisiehond
- Pampoene op die dak(Duet met Anton Goosen)
- Arende(viool solo)
- Kuiergat(Pretoria)
- Blommekind
- Ek en jy en ‘n Bottel tas
- Party in die Wes-Transvaal
- Engel van my
- Reen in die Kaap
- Drowsy Maggie(Viool Solo)
- Sak sarel pa wil ‘n bok skiet
- Die Trip (MK89 temalied)
- Duelling Banjos(Viool en konsertina solo)
- Liefde in ‘n Country song
- Rock en roll Daisy’s
- Sannie Kriel
- Drie Pikkewyne (Remix)
- (BONUS SNITTE)
- Rooiwyn en Savanna
Live bands is an entertainment agent and does not personally manage Jakkie Louw.
BespreekJakkie Louw met Live Bands.
|